2017-01-12-PHOTO-00005182

EK MAAK DIE VERSKUL: 7 Maniere om ‘n Verandering te Maak

R220.00

If you would like your copy individually autographed, please make sure to put the details in the “Order Notes” during check out!

Megan Werner het hierdie inspirerende boek  (IT’S UP  TO ME) op die ouderdom van 13 geskryf. Sy wou ‘n verskil in mense se lewens maak , maar het vinnig agtergekom dat indien sy die boodskap wyd wil uitdra , sy bekendmaking self moet onderneem  deur byvoorbeeld radio onderhoude en korporatiewe uitreiking.  In hierdie boek deel Megan van haar eenvoudige tegnieke met almal wat n verskil in hul eie en andere se lewe wil maak. Enige iemand kan gebruik om die verskil te maak in hul eie lewens sowel as ander. Megan het tot dusvêr meer as 1200 eksemplare van die Engelse weergawe verkoop. Haar boek is ook reeds in Afrikaans en Russies vertaal.